Suljettu

Skep Druk- en Verpakkingsontwerpe

Ontwerp 'n plakker om op vleispakkies te plaas. Die afmetings is 60 mm wyd en 70 mm hoog. Volkleur. Dit is vleis wat direk deur die boer aan eindverbruiker gelewer word. Die besigheid se naam is Watertrap Boerdery. Die plakker moet die volgende woorde op he.

"Watertrap Boerdery". "BEES / BEEF" "Slagdatum" (Die datum moet met die hand op die plakker ingeskryf kan word) "Bestel aanlyn by [url removed, login to view]" "Slagspreuk soos op webtuiste indien spasie dit toelaat. Foto gallery op webtuiste beskikbaar. Kleurskema wat ons tans gebruik is sepia en sian (cyan).

Taidot: Esitteen suunnittelu, Yhtiön identiteetti, Kannet ja pakkaus, graafinen suunnittelu, logon suunnittelu

Näytä lisää: www freelance com en mexico, www freelance com en gclid cpe26zobucfy966wodjdka6g, www freelance com en gclid cp_e26zo_bucfy966wodjdka6g, www freelance com en español, www freelance com en espaol, https www freelancer com en, https www freelancer com en español, https www freelancer com en espaol, http www freelancer com en, http www freelance com en, http www freelance com en https www freelancer com, freelance com http www freelance com en, www watchmovies net en spanish, www englischhilfen en

Tietoa työnantajasta:
( 0 arvostelua ) India

Projektin tunnus: #13117871

4 freelancers are bidding on average R4027 for this job

alekchapel

hello. i will be glad to offer my candidacy. my work can be seen in my profile or on the website www.alekchapel.ru. If you have any question - ask

3888 R ZAR 3 päivässä
(78 arvostelua)
6.3
jotamschoeman

Hello daar, ek is geïnteresseerd in hierdie projek. Ek het 'n skets van 'n bees gemaak 'n ruk gelede en dié kan ons gebruik indien dit u pas. Ek help graag. Kan dit hopelik binne 'n dag of twee afhandel. Laat weet asb Lisää

3888 R ZAR 10 päivässä
(0 arvostelua)
0.0
rezqabujajah

hello I make you 3 designs and You choose right for you i can change the designs if you need any change thanks

4444 R ZAR 2 päivässä
(0 arvostelua)
0.0
izildafoster

In watter formaat wil julle die plakker hê. Epos ons gerus as julle enige ander informasie wil bespreek.

3888 R ZAR 3 päivässä
(0 arvostelua)
0.0